Thu
Thu
Thu
Thu

Bredasdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Arniston

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Napier

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Struisbaai

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elim

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Protem

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Klipdale

Thursday°C

Important numbers

Struisbaai Office028 435 6538
Napier Office028 423 3231
Waenhuiskrans Office028 445 9620
Police10111
Ambulance10177
Otto du Plessis Hospital028 424 1167
NSRI028 435 7777
Fire Brigade028 425 1690
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Bredasdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Arniston
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Napier
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Struisbaai
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elim
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Protem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Klipdale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Struisbaai Office 028 435 6538
Napier Office 028 423 3231
Waenhuiskrans Office 028 445 9620
Police 10111
Ambulance 10177
Otto du Plessis Hospital 028 424 1167
NSRI 028 435 7777
Fire Brigade 028 425 1690

Kennisgewing wat besware teen die Aanvullende Waardasielys 2018/19 aanvra

Status: 
KENNISGEWING WAT BESWARE TEEN DIE AANVULLENDE WAARDASIELYS AANVRA Kennis geskied hiermee kragtens die bepalings van Artikel 49 (1)(a)(i) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, 6 van 2004 (hierna verwys as die “Wet”) dat die Aanvullende Waardasielys vir die 2018/19 finansiële jaar ter insae lê vir openbare inspeksie by die onderskeie munisipale kantore en biblioteke binne die munisipale grense asook die webtuiste www.capeagulhas.gov.za vanaf 27 Mei 2019 tot 28 Junie 2019. KENNISGEWING geskied voorts dat enige eienaar van vaste eiendom of enige ander persoon kragtens die bepalings van Artikel 49(1)(a)(ii) van vermelde Wet, saamgelees met Artikel 78(2), ’n beswaar binne bovermelde tydperk kan indien by die Munisipale Bestuurder ten opsigte van enige aangeleentheid of uitsluitsel rakende die eiendomswaardasielys. Aandag word spesifiek gevestig op die bepalings van Artikel 50(2) van die Wet wat bepaal dat ’n beswaar na ’n spesifieke eiendom moet verwys en nie teen die waardasielys as sulks nie. Die voorgeskrewe beswaarvorms is beskikbaar by die kantore op Bredasdorp, Struisbaai en Napier asook op die webwerf. Die voltooide vorms moet terugbesorg word aan Me Carmen Leonard, Kaap Agulhas Munisipaliteit, Posbus 51, Bredasdorp, 7280. Navrae kan gerig word aan me Nelita Viljoen, Janet Teixeira en Lena de Jager by 028 425 5500. D O’NEILL (GMB) MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 51 BREDASDORP 7280
Published: 
Thursday, May 16, 2019 to Friday, June 28, 2019